HL
Hercules L

1 reviews | Active since Sept 2018

25 Sept 2018, 16:21

baie goeie diens gekryvan me moller en die bestuur.

me F Moller het my baie by gestaan deur die hele proses,en my moed in gepraat .

my dank ook aan die maatskapy wat my gehelp het.Weer eens baie dankie

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply26 Sept 2018, 08:01
Official

Dear Member

Thank you for your compliment, we really appreciate your feedback.

Kind Regards

The Member Service Team