HP
Hermias P

1 reviews | Active since Jun 2017

25 Jul 2017, 16:54

Baie gelukkig met my lidmaadskap

<p>Ek het bespreek by Dikhololo met 'n baie groot besparing. Die konsoltant het my baie goed gehelp en ek het al voorheen ook besprekings gedoen en was nog altyd gelukkig met die goeie diens</p>

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply26 Jul 2017, 08:42
Official

Mev Pienaar, dankie vir die terugvoering en ekstra moeite.

Ons kan sien u reis gereeld en geniet die lidmaatskap.

Vriendelike Groete

Kliente dienste span