JR
Johan R
1 reviews | Active since Aug 2015
17 Aug 2015, 10:27
Baie dankie vir ekstra hulp
Dis nie altyd dat ek terugvoering gee nie maar vandag wil ek seker maak dat jy weet ek jou hulp waardeer. Jy doen altyd sulke moeite vir my met die reis versoeke .<br> <br> Dankie vir die hulp weereens,en hou so aan met jou vriendelikheid en geduld
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Vacation Hub International's replyOfficial
01 Sept 2017, 15:07Dankie
Vacation Hub International's reply01 Sept 2017, 15:07
Official
Dankie
