RR
Rudloph R

1 reviews | Active since Jul 2021

12 Jul 2021, 11:36

Anine van Vacation Hab International is altyd vriendelik en hulpvaardig

Anine van Vacation Hab International is altyd vriendelik en hulpvaardig.Altyd bereid om die ekstra myl te loop.Aanwins vir die maatskappy

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply12 Jul 2021, 12:00
Official
Dankie Rudolph

Ons geniet regtig jou terugvoering en die feit dat jy so lekker reis.

Vriendelike Groete
Die Ledehulp departement