CEEO
Christo En Erna Oosthuizen

1 reviews | Active since Sept 2020

09 Sept 2020, 12:04

Sitkamerstel vervanv

Die beste na verkoop diens ooit. Hulle het my dogter se sitkamerstel vervang met nuwe stel na 5jaar. So dankbaar vir julle uitmuntende diens en wees verseker van ons volhoubare diens by julle. Dankie vir Chynell wat aanhou soem het vir die invoice. Julle is sterre. Baie dankie

0
Replies (1)
UFO Furniture
UFO Furniture's reply09 Sept 2020, 12:10
Official
Aan Christo en Erna

Vreeslik Baie dankie vir u resensie. 

Dit word baie waardeer. 

Pas op vir julleself en hou veilig.

Vriendelike Groete

Chynell Klopper