PV
Piet V
1 reviews | Active since Oct 2016
31 Jul 2022, 08:27
Uber swak
Wiensdag, 27 July maak ek en my seun gebruik van Uber om ons the neem van Lanseria af Sandton toe. Kwotasie, R255.00. Toe ons by die aflaai punt kom, nou is dit R310.00. Ek ****k om my beursie uit te haal en sit my R20k selfoon tussen my bene. Ek betaal die bestuurder en klim uit. Onmiddelik besef ek my foon lê in die kar. Die ou het so vinnig weggetrek en ons het nie sy nommer nie, dit is op my foon. Twee dae lank bel my seun my nommer, hy lui net. Geen hulp van Uber nie. Sal dit ook nooit weer gebruik nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)