JS
Jean-Mari Swart
1 reviews | Active since May 2019
28 May 2019, 08:30
Swak Swak Swak Tymebank
Aaklige diens. My ma het n rekening oopgemaak en geld inbetaal. Kan die geld nie trek nie. Sukkel al n maand om haar geld terug te kry. Proses moet heeltyd van voor af begin. Sy het al meer as R200 se lugtyd uitgebel om R500 terug te kry. Dis malligheid!!!!?? Bly weg van Tymebank af
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)