WB
W B
1 reviews | Active since Nov 2018
02 Feb 2024, 08:23
SMS OTP's werk nie. Kaartlose bankdienste Scan toe pay
OTP werk nie - ek probeer 'n EFT te doen met Old Mutual bank ( Bidvest Bank ) vir 3 dae al , ek kry GEEN SMS OTP'S nie. Is daar nie 'n beter manier om eft's te doen nie? Bv epos / Whatsapp/ ussd , ens ? Ek het strooi pos en blokkerings na gegaan. Waarom werk PayShap nie met Bidvest ( Old Mutual bank ) nie ? Afrikaans op toep asb. Kaartlose bankdienste asb. QR skandering, ens. Scan to Pay ??!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)WB
W B's updateReviewer Update
05 Feb 2024, 07:53OTP werk nie - ek probeer 'n EFT te doen met Old Mutual bank ( Bidvest Bank ) vir 3 dae al , ek kry GEEN SMS OTP'S nie, ek't nou NATIS probeer betaal - GEEN OTP NIE ! 😡 Is daar nie 'n beter manier om eft's te doen nie? Bv epos / Whatsapp/ ussd , ens ? Ek het strooi pos en blokkerings na gegaan. Waarom werk PayShap nie met Bidvest ( Old Mutual bank ) nie ? Afrikaans op toep asb. Kaartlose bankdienste asb. QR skandering, ens. Scan to Pay ??!
WB
W B's update05 Feb 2024, 07:53
Reviewer Update
OTP werk nie - ek probeer 'n EFT te doen met Old Mutual bank ( Bidvest Bank ) vir 3 dae al , ek kry GEEN SMS OTP'S nie, ek't nou NATIS probeer betaal - GEEN OTP NIE ! 😡 Is daar nie 'n beter manier om eft's te doen nie? Bv epos / Whatsapp/ ussd , ens ? Ek het strooi pos en blokkerings na gegaan. Waarom werk PayShap nie met Bidvest ( Old Mutual bank ) nie ? Afrikaans op toep asb. Kaartlose bankdienste asb. QR skandering, ens. Scan to Pay ??!
