WB
Wikus B
1 reviews | Active since Mar 2020
03 Oct 2023, 12:02
Scan to Pay ? More Tyme Mors van tyd
Scan to Pay ??! More Tyme is 'n mors van tyd , geen besighede wat ek wil gebruik nie bv PnP , BP , Checkers, Shoprite ens - waarom is BP ens nie gekoppel nie, ens. Miskien beter om 'n Money market/ Capitec, ens rek oop te maak ? Ek kry stoot boodskappe wil op my Nokia G20. Ek kry GEEN STOOT BOODSKAPPE NIE - Dis belaglik om 30c per notifikasie te betaal omdat dit voorheen verniet was. Dis meer as die rente wat ek verdien ! 😠Hisense U40
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)