WB
W B
1 reviews | Active since Nov 2018
08 Feb 2024, 15:36
OTP werk nie
OTP werk al vir 'n lang tyd nie - ek kannie EFT betalings doen nie of enige transaksies wat 'n OTP vereis nie - ek gaan maar 'm rekening by Capitec of ABSA oop maak. Klagtes by Playstore roep val op dowe ore.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)