RM
Richard M
1 reviews | Active since Jul 2018
05 Apr 2023, 04:58
Uitstekend
Baie baie effektiewe diens. Nicole het my gehelp en was baie hulpvaardig en vinnig binne 30min was ek gelaai en klaar dekking gehad. Ek stel Ream voor vir nie net 4x4 versekering nie maar vir enige normale doeleindes ook. Baie dankie Nicole.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)REAM Insurance Brokers's replyOfficial
05 Apr 2023, 07:50Goeie môre Richard,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit opreg.
Groete
REAM Insurance Brokers
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit opreg.
Groete
REAM Insurance Brokers
REAM Insurance Brokers's reply05 Apr 2023, 07:50
Official
Goeie môre Richard,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit opreg.
Groete
REAM Insurance Brokers
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit opreg.
Groete
REAM Insurance Brokers