TN
Tony N

1 reviews | Active since May 2023

26 Sept 2025, 10:49

Ream insurance excellence service

Die manier hoe Marie met my gepraat en my hanteer het, was regtig besonders. Haar telefoon-etiket en provessionaliteit stap myle ver. Dit het my so positiev en opgewonde laat voel. Ek is dankbaar vir hoe sy dit gedoen het - sy verdien rêrig ñ Groot klop die skouer.

0
Replies (1)
REAM Insurance Brokers
REAM Insurance Brokers's reply26 Sept 2025, 10:53
Official
Goeie dag, 

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Die Komplimente sal aangestuur word. 

Groete, 
REAM Versekerings Makelaars