EE
Elizma E
1 reviews | Active since Oct 2017
22 Jan 2021, 09:44
TRUSC ISP - UITSTEKENDE DIENS VIR CHRISTELIKE PRIVAATSKOOL LEIPOLDTVILLE
Review namens Christelike Privaatskool Leipoldtville Uitstekende diens, internet is binne 24uur aan CPL verskaf, ons is baie dankbaar. Ons het Trusc ges***el om internet te installeer by die Christelike Privaatskool Leipoldtville aangesien aanlyn klasse nou noodsaaklik is nie, nie net hulle Trusc ons binne 24h internet verskaf nie maar hulle het dit ook vir ons as ñ borg verskaf, sonder dat ons dit gevra het. Baie dankie Trusc.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)