CK
Cynthia K

1 reviews | Active since Nov 2021

17 Nov 2021, 15:33

Huge dissapointment

Goeiedag

My naam is Cynthia. My rek nr is KOR008. Ek het 'n massiewe probleem met die bedrag van R1300 wat ek wat 'n klient by julle is moet betaal om my wifi by my nuwe adres op te sit. Ek het R2500 meer as 'n jaar gelede betaal vir Installasie en elke maand R600 vir my internet. Ek was nog nooit agterstallig nie, maar nou moet ek weer baie opdok vir hulp van julle. Dan ook adverteer julle free installasies op julle facebook blad ten koste van julle existing clients. Daar was eendag op die blad gevra is daar nie enige deals vir existing kliente nie, en geen terugvoering was gegee nie, nou moet ek nog so baie betaal vir julle om net weer te installeer by my nuwe adres. Kan ek asseblief terugvoering kry rondom die onregverdigheid wat huidiglik plaasvind? Ek kan ook nie my ****rak kanselleer by julle nie, want vir dit moet ek ook 'n groot bedrag betaal.

Cynthia This was the email I send to them with 0 response. Mind that the cancellation fee is R2098.

0
Replies (0)