RvN
Renée van Niekerk
1 reviews | Active since Aug 2020
19 Aug 2020, 19:34
Bridgette van Travelstart maak die terugkeer na normaal seepglad
Bridgette, jy het vandag my dag gemaak. Dankie vir jou tyd en die oplos van AL my vrae. Jy is n baie goeie voorbeeld van uitstekende diens. Ek sal verseker Travelstart weer in die toekoms gebruik! Dit is van nou af my nommer een keuse!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)