ONGELOOFLIK
<p>Ter aanhaling van my vorige skrywe hier, wil ek ook net onder julle aandag bring dat toe ek aansoek gedoen het vir my magtigings nommer vir toelating vir my operasie,het ek aan julle al die gegewens nl.die prosedure kodes gegee wat gedoen gaan word en ja julle het my n toelatings nommer daarvolgens gegee,nou is dit nie gedek nie.EK,ONS SOEK N VERDUIDELIKKING VIR HIERVOOR.</p> <p>As julle toe gese het dat daardie kodes nie aanvaarbaar is nie het ek dit geweet .MAAR JULLE GEE TOELATING EN GEBRUIK N PENSIEONARIS SE MEDIESE SPAARGELD VIR HOSPITALISERING....PRAGTIG MY GETROUE MEDIESE FONDS.ONGELUKKIG WERK DIT NIE SO NIE..MAAR HELP MY REG ASB,WANT JULLE HET MY SO PAS IN SKULD GESIT A.G.V. JULLE NALATIGHEID...</p>
Skies maar my vorige skrywe was nie gepos.So ek haal aan die volgende: WAAR EN HOE KAN JULLE TOELATINGS NOMMERS VUITREIK MET DIE NODIGE INLIGTING VERSKAF DEUR MY SOOS AANGEGEE DEUR DIE DRS.EN DAN MY SPAARREKENING AANWEND VIR OORHOOFSE UITGAWES.
ASB.HIERDIE SAL UITGESORTEER MOET WORD SPOEDIG

Baie dankie Transmed vir jul ongelooflike goeie diens .Dankie dat julle sulke goeie gesondheids diens lewer asook dankie dat ek julle my sondheids versorgers mag noem.
EK HAAL WEER ASEM DANKIE
Baie dankie Transmed vir jul ongelooflike goeie diens .Dankie dat julle sulke goeie gesondheids diens lewer asook dankie dat ek julle my sondheids versorgers mag noem.
EK HAAL WEER ASEM DANKIE
Goeie dag
Verwys na die Hello Peter skrywe
Alle betrokke eise is reggestel en is geprossesseer uit groot mediese uitgawes met die betalings lopie die komende naweek 7 Julie 2017.
Vriendelike groete
Best regards,

Verwys na u skrywe van 4 Julie.
Baie dankie vir u terugvoer.
Vriendelike groete
Best regards,
Goeie dag
Verwys na u skrywe van 4 Julie.
Baie dankie vir u terugvoer.
Vriendelike groete
Best regards,
TRANSMED IS TOPS.BAIE DANKIE VIR AL DIE SAMEWERRKING.EK SAL MY MEDIES AANBEVEEL VIR ENIGE PERSOON DAAR BUITE WAT NOG NIE MEDIES HET NIE.
BAIE TEVREDE LID VAN TRANSMED.
VRIENDELIKE GROETE
ANSIE
TRANSMED IS TOPS.BAIE DANKIE VIR AL DIE SAMEWERRKING.EK SAL MY MEDIES AANBEVEEL VIR ENIGE PERSOON DAAR BUITE WAT NOG NIE MEDIES HET NIE.
BAIE TEVREDE LID VAN TRANSMED.
VRIENDELIKE GROETE
ANSIE
Goeie dag
Baie dankie vir u terugvoer dit word waardeer.
Vriendelike groete
Best regards,
Goeie dag
Baie dankie vir u terugvoer dit word waardeer.
Vriendelike groete
Best regards,