ME
Manie E

1 reviews | Active since Sept 2012

24 Apr 2017, 14:11

Deduct premiums long after Med Aid was cancelled leaving pensioners without a cent

Ek het nou sowat 80 e-posse gestuur na meeste van hierdie e-pos adresse. Steeds geen terugvoering nie. Uiters patetiese diens en ‘n bewys dat TRANSMED soos hulle mediese skeme uiters onbekwaam is. My ouers se mediese fonds is reeds teen 31 Januarie 2017 finaal gekanselleer, STEEDS IS ‘N PREMIE VIR FEBRUARIE EN NOU WEER IN APRIL GEHEF WAT BETEKEN DAT MY OUERS SONDER ‘N SENT SIT AGV ONBEKWAME EN ONBEVOEGDE TRANSMED ADMISNISTRASIE.

HIERDIE SAAK EIS DRINGENDE OPLOSSING EN OPVOLG EN EK VERWAG TERUGVOER VOOR15:00 VANDAG!!!!!!!!!!!

Wie dit mag aangaan,

Verwys na aangehegde skrywe m.b.t. die kansellering van genoemde Siekefonds Lidmaatskap.

Dit blyk te wees dat alhoewel die skrywe aan Transmed gerig is en die genoemde lidmaatskap bëeindig moes gewees het teen 31 Januarie 2017, daar steeds ‘n premie vir Februarie deur Transmed gehef is van ongeveer R7000.00. Hierdie praktyk is onaanvaarbaar en dringende antwoorde en regstellings word daarbenewens versoek.

Rosa Meyer (011) ********** het aangedui dat die foutiewelike aftrekking teen Donderdag 13 April 2017 terug betaal sal word. Geliewe op te volg en terugvoering te gee.

Groete

Manie Van Eeden,

0
Replies (1)
Transmed
Transmed's reply26 Apr 2017, 08:48
Official

Good day

Refer to your complaint to Hello Peter.

Incorrect deductions were made for February and April 2017, refunds were requested:

February 2017 refund was already made to the Member on 22/04/2017 - R6971.00

April 2017 refund was requested and will be paid to the Member on 01/05/2017 – R6180.80

Kind regards