mm
marlize.coetzee marlize.coetzee
1 reviews | Active since Jul 2017
08 Jul 2017, 08:47
Translux sien my nooit weer nie
<p>Ek het 'n kaartjie gehad om vanaf Welkom na Midrand te reis met Translux om 06:30. Alle vervoer na en van bushaltes was volgens die tye gereël. Na meer as 2 ure in die koue staan met geen sitplekke en geen beskuting het die bus na 08:30 opgedaag en om 08:45 vertrek. Die busbesuurder was nors en het geen verskoning aangbied vir die laat aankoms. Met navraag is 'n vae verskoning van padwerke gegee. Vir my wou dit eerder voorkom om daar nooit 'n 06:30 bus was nie en die passasiers maar moes wag vir die 08:30 bus. </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)