eE
elaineventerc E

1 reviews | Active since Mar 2017

09 Mar 2017, 12:02

Translux is PATETIES

<p>Hulle het eerstens nie my sakke gemerk nie. Toe word dit mos natuurlik gesteel. Al ons kersfees presente weg. Tot vandag toe sukkel ek om kliente diens in hande te kry. Nie een nommer werk nie. Nog nie n woord gehoor van enige iemand oor my klagte nie.Useless!!! Die hele spul van hulle!!!!!</p>

0
Replies (0)