CF
Christine F
1 reviews | Active since Apr 2015
05 Sept 2016, 15:52
Swak naverkoops diens

Ek het November 2015 ‘n Toyota Hilux gekoop by Standerton Toyota.

So 2 maande gelede moes ek die spaarwiel gebruik en sien toe dat die spaarwiel

‘n swart “mag” het en die ander 4 op die bakkie is silwer.

Ek het nou al ‘n paar keer die handelaar ge****ak en met Ina gepraat om net die rim

te kan omruil. Hulle bly vol beloftes maar daar gebeur niks.

Ek dink regtig hul naverkoopsdiens is power en sal niemand aanbeveel om met

hulle besigheid te doen nie.

Johan ********** 451

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)