MG
Mariette G
1 reviews | Active since Sept 2018
05 Jan 2022, 10:00
Swak diens
Baie swak diens. Ekt al 17Des shocks bestel wat die week net na bestelling sou kom. Toe word daar gese die 3de Jan wag nou nog elke dag n ander storie. Intussen moet ek maar met n voertuig ry wat gevaar is en uit mekaar skit. Wonder of Toyota ons lewens of voertuig gaan vervang????
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)