lL
liesbetburger L

1 reviews | Active since Mar 2017

09 Mar 2017, 12:37

Spaarwielnie beskikbaar by Toyota

<p>Hoe kan jy 'n voertuig verkoop, maar nie die parte beskikbaar hê vir jou kliënte nie? So kry ons 'n pap wiel op 'n grondpad, waar daar nie opvangs is nie. Die spaarwiel word ook stukkend gesteek en moet ons maar so ry. Die rim is so beskadig, dat ons dit moet weggooi. Nou is die probleem om dit te vervang. Soek al langer as 2 jaar vir 'n vervanging en Toyota sê net jammer, hulle het nie 'n spaarwiel vir die Verso 2011 model nie.... Kan 'n ou een in die hande kry teen 'n koste van bykans R9000! </p>

0
Replies (0)