Goeie Diens
Daleen Jongbloed het regtig my lewe vir my maklik gemaak met die koop van my nuwe Legend 45! Sy was die heel tyd met my in ****ak en het haar uiterse bes gedoen! Nog meer as dit, sy en die tak bestuurder het persoonlik my bakkie amper 800km ver kom aflaai!!! Puik diens baie dankie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)