LV
Leeanne V
1 reviews | Active since Dec 2024
14 Dec 2024, 06:56
Beste diens
Dit was vir my n plesier om met hulle te werk. Ons het lekker gechat en lekker kursusse gedoen. Ek het terugvoering gekry toe dit beskikbaar is. Sertifisering was uitgeryk van die Seta toe dit gedoen was. Best of the Best. Ek sal hulle weer gebruik en aanbeveel vir enige iemand wat die soort kursusse wil doen. Enige tyd.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)