RP
Rika P
1 reviews | Active since Jul 2017
17 Oct 2024, 07:40
bril
Ek het my bril laat maak by Torga in Arconpark Checkers, ek het my deel bybetaal en die medies 'n deel, nie eers 2 maande nie toe breek my raam elke keer moet ek hom vasplak so dat my een lens nou gekraak is en ek kan net elke 2 jaar 'n bril laat maak met my medies, ek het die dame ge****ak daar is geen waarborg nie ek moet amper 2000 rand inbetaal sodat hul die raam kan herstel, ek het reeds 3200 bybetaling gehad, ek kan nie nog inbetaal nie, en hoekom is daar nie 'n waarborg nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)