IM
Ingrid M

1 reviews | Active since Jan 2015

08 Sept 2015, 08:44

Vuil mat

My nuwe matte is in Junie 2015 ingesit. Ettienne het my aanvanklik verseker dat die matte met 50/50 Jik /water gewas kan word. Dit was nie die geval nie. Ek het Etienne laat weet en hy het self uitgekom en die kolle kom was. Hy het ook vir my 'n wondermiddel gegee om in die vervolg te gebruik op kolle. 'n Maand na hy die kolle skoongemaak het, is hulle groter en donkerder as ooit. Ek is nie ontevrede met Ettienne se diens nie maar met die kwaliteit van die matte en die wanvoorstelling aan my gemaak.. Wat staan my nou te doen? Ek kry skaam vir my splinternuwe matte!

0
Replies (1)
Top Carpets and Floors
Top Carpets and Floors's reply09 Sept 2015, 09:15
Official
Hello ingridmarais58,

Namens ons tak, vra ons groot om verskoning vir die swak diens wat U ontvang het. Ons sal ondersoek instel en so gou as moontlik vir U terugvoering gee.

Groete
Top Carpets and Floors Hoof Kantoor.