IM
Ingrid M

1 reviews | Active since Jan 2015

15 Oct 2015, 12:43

Kolle op matte kom nie uit nie

T****e klagte hieroor. Top carpet het my gebel na my eerste klagte by Hello Peter. Athol Watson het ongeveer 3 weke gelede kom kyk en sou die problem met Van Dyk vervaardiger bespreek en dan na my terugkom. Tot vandag het hy nie teruggekom nie. Toe ek op 1 Oktober vir Ettienne vra wat gaan aan, hy het ook nog niks van Athol gehoor nie. Ek het gister weer fotos van die kolle geneem en aan Top Carpet ge-epos en gevra wat staan my te doen? Hulle het nie gereageer nie. Ek eis onmiddellike optrede van hulle.

0
Replies (1)
Top Carpets and Floors
Top Carpets and Floors's reply21 Oct 2015, 12:54
Official
Hello ingridmarais58,

Geagte Mev. Marais,

Ons het met Van Dyck Carpets met betrekking tot u mat, in aanraking gekom. Hulle is van die opinie dat daar geen fout is met die vervaardiging van die mat nie, en al wat die mat benodig is om professioneel skoon gemaak te word.
Ons is bereid om hierdie diens aan jou gratis te voorsien. Laat ons asseblief weet van u besluit.

Groete
TOP CARPETS AND FLOORS HEAD OFFICE