Slegte dienste
<p>Hi my naam is Hendrick Bisschoff ek bly by my pa in Cullinan. Ons het so 1 jaar en 4 maande terug gaan betaal vir u prepaid masjien om in te kom sit en ons wag nog steets. Al wat hulle vir my pa se is dat die persoon wat dit hanteer nooit by die office is as hy probeer uit vind wat aan gaan of hulle se hy moet na u ander municipality in Pretoria moet gaan.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)