KV
Kobus V
1 reviews | Active since Apr 2021
15 Dec 2021, 12:32
Goeie diens!
Ek is regtig beindruk met TDA! 2021 was my seun se eerste jaar en hy het suksesvol Graad 9 voltooi. Ons het 'n hele paar vrae gehad oor Graad 10, akkreditasie ens. Elke keer het ons regtig net goeie terugvoer gehad. Ek sou defnitief TDA aanbeveel!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)