1 reviews | Active since Jun 2017
allergiese horlosies

ek het vir kersfees 'n Rosewood horlosie gekry . gekoop by Crafters Market in The Grove. alles goed en wel. na 3 maande kry ek skielik hierdie rooi uit**** en die plek gaan stukkend waar die horlosie sit - om my hele arm. dink dis dalk die hitte en handeroom. los die horlosie vir so 'n maand terwyl ek een van my ander horlosies dra. 4 weke terug dra ek toe weer die hout Rosewood horlosie. Erger ekseem, uit**** om my hele arm en dit gaan stukkend en jeuk. gaan op die internet. Ja Rosewood is die hout wat geneig is om jou 'n uit**** te gee, maar nie dadelik nie. ****ak toe die general Manager van Crafters market. weier om vir my die vers****** se naam te gee . die manager besluit dis my parfuum wat ek dra wat dit veroorsaak. nog geen verdere woord of antwoord van hulle gekry nie.

wees dus bedag daarop - Rosewood horlosies kan jou 'n ernstige allergiese reaksie gee. daar is GEEN KENNISGEWINGS op die houer van die horlosie of op die staander in Crafters Market wat jou daarteen waarsku nie. Crafters Market se verkoopsdame was ook baie onvriendelik. Crafters market The Grove - pasop. hulle verkoopsmense volg jou ook die hele tyd in die winkel asof jy 'n dief is. hulle sal my NOOIT WEER sien nie.

DIE HORLOSIE IS 'N

BREWELL maak - Rosewood band en agterkant.