H
Hannelie

1 reviews | Active since Jan 2024

25 Jan 2024, 11:19

Hulp ontvang

Goeie diens ontvang met my box. Mardi van Niekerk het my baie gehelp met my box. Ek gevra of hulle nie iets anders in die plek van die donker brille kan sit nie aangesien ek hulle nie kan gebruik nie. Ek n getoetsde donker brille. Mardi het my baie gehelp.

0
Replies (1)
The Box Fashion
The Box Fashion's reply25 Jan 2024, 15:42
Official
Hi Hannelie, 

Thank you for the lovely compliment. 

We are always happy to assist. 

Love, 
The Box Fashion Team