PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

04 Feb 2019, 13:07

NET EENVOUDIG SWAK DIENS

Ek het hulle gewaarsku oor e-mail wat ek stuur en hulle glad nie daarop reageer nie.Ek het in opvolg e-mail gese ek gaan na Hallo Peter toe as hulle nie terug kom na my toe nie. Hulle maak net soos Holiday Club wat nie op jou e-mail reageer nie. Sodra jy jou klag op Hallo Peter sit dan sal hulle reageer. Dan vra jy hoekom moet jy so n besigheid ondersteun as hulle nie op jou e mail reageer nie.Dit gaan oor e-mail adres as jy by iExhange jou week wil bank. regtig dit is treurigheid op note as n mens so moet sukkel met n besigheid.Tien teen en vestaan hulle seker nie Afrikaans nie en wag vir n tolk.want deesdae as jy besigheid wil doen kan jy dit nie in jou moedertaal dit doen nie,maar hulle wil besigheid dien maar in Engels.

0
Replies (0)