JS
JohannaPotgieter S

1 reviews | Active since Aug 2024

24 Apr 2026, 11:46

Beste diens deur The Bakkie Shop!!!

Baie dankie aan The Bakkie Shop vir ongelooflike diens. Ek het molded mats vir my Fortuner gekoop en wow! dit was ’n lekker ervaring van begin tot einde.

Ek’s nie ’n kar-kenner nie, en hulle het my nooit laat voel ek vra dom vrae nie. Inteendeel, hulle het my mooi gehelp en goeie advies gegee oor wat gaan werk vir my situasie (plaaslewe = vuil kar 😅).

Wat my die meeste beïndruk het, is hoe vinnig hulle reageer, selfs saans. Dis mense wat regtig moeite doen. Matte pas perfek en lyk netjies.

Definitief aanbeveel!!!!

0
Replies (0)