TS
Thea S

1 reviews | Active since Feb 2023

13 Feb 2023, 10:14

Hi Vincent, Joelien en Brian Baie dankie vir julle moeite gister! Vincent jy het baie moeite gedoen met die foto's en video's van die kar

Hi Vincent, Joelien en Brian Baie dankie vir julle moeite gister! Vincent jy het baie moeite gedoen met die foto's en video's van die kar. Jyt hom 80percent reeds verkoop daardeur! Joelien, jy was 'n super star om die finansiering so vinnig te kon doen. Brian baie dankie, julle is 'n gedugte span daar by Auto Shed. Julle diens en julle karre is uitstekend!! Ek is baie gelukkig. Dankie!!! Geniet die dag!!

0
Replies (1)
The Auto Shed
The Auto Shed's reply13 Feb 2023, 10:35
Official
Hi Thea.  Dankie vir jou vriendelike boodskap. Ons waardeer jou besigheid en wens jou baie veilige en gelukkige jare toe in jou nuwe voertuig