1 reviews | Active since Jun 2016

26 Nov 2018, 15:32

Slegte diens

Ek was Sondag in Sterns in NC mall om iets vir my sussie se dogtertjie te koop. Eers het dit gelyk of die personeel aan diens my ni wil help ni. En toe ek vra hul moet goed uit haal vir my. Verwys die dame wat my gehelp het eder na n ander jewelier toe. Nadat ek 3keer gese het ek soek die ring toe se sy weer gaan eers na die ander juweliers winkels toe. Uit eindelik lui sy die ring op wat ek wil het. Maar hul het ni ring boksies ni. Toe word die ringetjie nou in n horlosie boks gesit. Ek het gevra hul moet dit toe draai. Die dame het vir my gese hul het geskenk papier. Maar sy het my horlosie boks met ring on toe gedraai net so in sak in gesit en vir my gegee.

Ek was al so moedeloos gesukkel om iets uit die mense te kry. Daar kan ek nou eerlikwaar se daar was geen diens ni

0
Replies (1)
TFG
TFG's reply29 Nov 2018, 14:48
Official
 Good day,   We are sorry to hear about this and can imagine your frustration! Your feedback has been passed on to the Operations Division and a Service Champion will be in contact with you shortly. 
 
 Kind Regards
 The Customer Support Team 

Best regards,