1 reviews | Active since Oct 2020
TFG se diens is nie op standaard nie. Mense daar wil nie n mens help nie! N mens stuur vir hulle n bewys van betaling en dan se hul nogsteets n mens moet n mens se rekening betaal anders gaan hul n mens oorhandig. Betaling was al die 28ste gemaak.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.