DC
Dirk C

1 reviews | Active since Jul 2020

06 Aug 2025, 13:59

Jet CAPEGATE tfg

Goeie dag ek het n cellfoon by tfg jet CAPEGATE toe NEEM ek versekering uit by tfg groep toe steel iemamad my Kar met my cellfoon daar in nou wyer tfg groep om my cellfoon uit te betaal hulle wyer om te betaal nadat jet CAPEGATE my Baie swak dies gegee he

0
Replies (1)
DC
Dirk C's update06 Aug 2025, 16:03
Reviewer Update
Nou hoe gaan Jul die ding met die versekering uit sorteer