MV
Minette Visagie.

1 reviews | Active since Oct 2023

26 Oct 2023, 16:29

Teneo is Uitstekend

Teneo is Uitstekend. Teneo het ons kinders almal heeltemal uit hulle doppe laat kruip. Ons is al vier jaar by Teneo, onderwysers ken hulle werk. n Kind se vaslegging in Grond****fase is so belangrik, want dit is die hoeksteen van hulle hele onderrig fondasie. Grond****fase Juffrou (Juffrou Anke) wat ons een kindjie Graad R en Graad 1 Juffrou was en is, is net n ongelooflike goeie Juffrou. Sy het n natuurlike aanvoeling en begrip om die klassie saam/asook elke leertjie op haar/of sy eie te leer, te motiveer en op te bou.

0
Replies (0)