MVj
Minette Viviers jacques.minette
1 reviews | Active since Aug 2023
11 Nov 2025, 16:47
Teneo is tops, ondersteun families en luister na die kinders se behoeftes
Teneo is tops, ondersteun families en luister na die kinders se behoeftes. Hulle onderwysers is ongelooflik en elke kind het die kans om op sy manier te skyn. Ons stap al ń 4 jaar pad met Teneo en kyk nie een oomblik terug nie. Dit was die beste keuse wat ons vir ons kinders kon maak.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Teneo Online School's replyOfficial
11 Nov 2025, 18:15Hi Minette 👋
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! 💙
Ons is so bly om te hoor dat jou gesin oor die afgelope vier jaar ’n positiewe ervaring by Teneo gehad het. Dit is heerlik om te weet dat ons onderwysers en leeromgewing jou kinders ondersteun tydens hul leerreis.

Vriendelike groete,
Teneo Skool
Teneo Skool
Teneo Online School's reply11 Nov 2025, 18:15
Official
Hi Minette 👋