A
Adele

1 reviews | Active since Nov 2021

25 Nov 2021, 11:18

Teneo Gelukkige Ouer

Ons is sedert Mei 2020 by Teneo. Na 'n kort aanvanklike aanpassingstydperk floreer my kinders. Ons hou van die vak- en tegnologie-integrasie. Die blootstelling wat hulle van verskillende tegnieke en platforms kry, is van onskatbare waarde. Hulle word goed toegerus en voorberei vir hul toekoms. Met 'n platform waar student en ouer toegang tot alle inligting het voel ek meer betrokke en ingelig oor my kinders se opvoeding. Ons ervaring is baie positief en die onderwysers en personeel is baie professioneel en behulpsaam. Die standaard by Teneo is hoog en jou beste is nodig, maar jy sal die vrugte pluk, ons sal Teneo aanbeveel.

0
Replies (1)
Teneo Online School
Teneo Online School's reply25 Nov 2021, 13:08
Official
Hi Adele

Thank you for this amazing review! We're glad you're happy with us and your children are gaining a lot from this experience. All the best to your children and may they continue thriving! 

Kind regards
The Teneo Team