MV
Martha V

1 reviews | Active since Jul 2024

20 Jul 2024, 13:01

Teneo Education poor service!!!!

Ek is baie teleurgesteld in Teneo education. My seun het aan die begin n Turor sentrum by gewoon, maar het toe van die huis af gewerk. Dit is al meer as n jaar wat ek sukkel om my eie rekening nommer te kry. Hulle hou my verantwoordelik vir die Tutor sentrum se agterstallige gelde. Alhoewel ek op datum is met my paaiemente. So word my seun se account van tyd tot tyd geblock dan kos dit my geld om hulle te s***el sodat hy sy werk kan doen. Ek is al belowe dat dit uitgesorteer sal word maar steeds is dit nie. My seun is besig met matriek en ek glo dat die probleme gaan verskaf met sy eind eksamen. Niemand kom terug na my nie. Ek het te veel geld inbetaal vir sy Matriek eksamen en nou wil hulle dit hou vir agterstallige gelde van die leerders by die Tutor sentrum. Ek is raadop en moedeloos. Swakste diens ooit!!!

0
Replies (1)
Teneo Online School
Teneo Online School's reply22 Jul 2024, 10:35
Official
Liewe Martha,
Dankie dat jy na ons uitgereik het en jou saak onder ons aandag gebring het. Ons is daarop ge***us om alle navrae stiptelik op te los, en ons het ons verbind tot gespesifiseerde oplossingstydraamwerke afhangende van die aard en prioriteit van die navraag.
Ons ondersoek tans jou saak. Die meeste gevalle word binne 24-72 uur opgelos. As jou saak dalk ons toegewyde oplossingstydraamwerke oorskry, sal dit geëskaleer word vir prioriteitsoplossing. Ons sal jou so gou moontlik ****ak met 'n opdatering.
Die uwe,
Teneo Aanlyn Skool