HJ
Hantie J
1 reviews | Active since Dec 2025
10 Dec 2025, 08:23
Teneo aanlynskool is die beste! Al die onderwysers is kenners op hul vakgebied en elkeen streef daarna om net die beste in jou kind uit te bring
Teneo aanlynskool is die beste! Al die onderwysers is kenners op hul vakgebied en elkeen streef daarna om net die beste in jou kind uit te bring. Ons woon op die platteland ver van skole en moet baie slegte paaie ry. Teneo was ons antwoord en ons kyk nie een oomblik terug nie. My kind is so gelukkig en vol selfvertroue. Dankie Teneo.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Teneo Online School's replyOfficial
10 Dec 2025, 08:35Hi Hantie,
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer!
Ons is so bly dat Teneo die perfekte antwoord was vir julle plaasomstandighede en dat julle nie een oomblik terugkyk nie!
Dankie dat julle Teneo vertrou met jou kind se opvoeding!
Vriendelike groete,
Teneo School
Teneo Online School's reply10 Dec 2025, 08:35
Official
Hi Hantie,