SJvR
Sheree Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Jan 2013

25 Nov 2021, 20:45

Kommunikasie

Die hele konsep werk vir ons. My dogter het haar graad 11 jaar geniet by jul en sien uit na graad 12. Jul onderwysers is so oulik met die leerders. Lekker om soms te sit en luister hoe mooi hul met hul praat en omgee.

Ek sou 5 sterre gee, maar voel daar kan meer inligting deurgegee word aan ouers. Rakende bv. inskrywings vir 'n volgende jaar - dalk kan daar net 'n brief uitgaan wat se/vra of leerders vlg jaar deel wil wees van Teneo. Kommunikasie aan die begin van 'n jaar is maar moeilik agv hoe volumes, maar nogal stresvol vir ouers en leerders wat eerste keer inskryf.

Anders as dit is alles tops. Hou so aan

0
Replies (1)
Teneo Online School
Teneo Online School's reply26 Nov 2021, 08:41
Official
Hi Sheree

Thank you for the 4 Stars and your feedback. We're glad your daughter is enjoying her time at Teneo. All the best with her final year.

Kind regards
The Teneo Team