N
Nicole
1 reviews | Active since Mar 2024
18 Mar 2024, 17:55
Ek will net baie da...
Ek will net baie dankie se vir dora vir haar goeie dens
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Teneo Online School's replyOfficial
19 Mar 2024, 14:04Goeiedag Nicole
Ons waardeer u waardevolle terugvoer en is verheug om te hoor dat Dora 'n positiewe impak op u (kind se) leerervaring gehad het. Ons sal beslis u mooi woorde aan haar oordra. Ons onderwysers is passievol oor hulle werk en doen hulle bes om die tyd wat hulle saam met die leerders deurbring, nie net leersaam nie, maar ook lekker te maak sodat die leerders later met 'n glimlag kan terugdink aan die leerervaring as iets wat aangenaam, of selfs pret, was.
Groete
Teneo Education

Teneo Online School's reply19 Mar 2024, 14:04
Official
Goeiedag Nicole