HJ
Hantie J

1 reviews | Active since Dec 2025

13 Dec 2025, 11:59

Ek sal definitief Teneo aanbeveel by enige iemand

Ek sal definitief Teneo aanbeveel by enige iemand. Nie net is Teneo se onderrig op n baie hoe stadaard nie, maar voordele soos opnanes wat jy op jou eie tyd kan kyk sou jy n klas mis of die heerlike interaktiewe lesse waar jy met die onderwyser sowel as jou klasmaats kan gesels om sodoende goeie vriendskappe en verhoudings te bou, speel n baie groot rol in die vorming van die kinders se selfvertroue en emosionele welstand.

0
Replies (1)
Teneo Online School
Teneo Online School's reply13 Dec 2025, 12:07
Official
Hi Hantie👋

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit beteken vir ons baie om te hoor dat jy die hoë standaard van onderrig, asook die waarde van opnames en interaktiewe lesse raaksien. Ons glo sterk dat leer nie net oor akademie gaan nie, maar ook oor sosiale interaksie en emosionele welstand - en dit is wonderlik om te hoor dat hierdie elemente ’n positiewe rol in jou kinders se ontwikkeling speel. 💙

Dankie dat jy deel is van die Teneo-gemeenskap en vir jou vertroue in ons benadering tot onderrig.

Vriendelike groete
Teneo