E
Emmerentia

1 reviews | Active since Dec 2021

02 Dec 2021, 11:04

Beste jaar van ons skool!

Die jaar was waarskynlik die beste jaar van my kinders se lewens... Die lesse is so goed beplan en uitgewerk. Die rekenaarvaardigheid wat selfs my 8 jarige aangeleer het was merkwaardig. Ek was verstom in hoe goed die hele situasie werk en ook in hoe my kinders lief geword het vir hul maats in die klas. (Ek het ook). Ons was ongelooflik bang en onseker oor ons besluit aan die begin. Maar is nie n dag lank Spyt nie. Dankie Teneo...

0
Replies (1)
Teneo Online School
Teneo Online School's reply06 Dec 2021, 11:08
Official
Hi Emmerentia!

Thank you for this amazing review. We're so glad you're happy with us and the service we offer. Equipping children with the digital skills they need is what we do best #SchoolOfTheFuture

Kind regards
The Teneo Team