TW
Tommy W

1 reviews | Active since Oct 2012

19 Jul 2022, 08:35

Accounts Teneo education

Ek het nou al verskeie eposse / oproepe gemaak aan Teneo Education se rekening afdeling in verband met my kinders se skoolgelde wat ek nie tans alles kan betaal het wel vir hulle 'n voorstel gemaak om 'n bedrag per maand aan hulle te betaal. *** het ek mail voor gestuur ook aan *** met geen sukses nie. Toe ek wel 'n oproep van hulle ontvang toe word ek meegedeel ek het myself onder debit review gesit dit is hoekom hulle my nie kan help nie, ek het gevra vir die inligting toe hap hulle in die lug want kan my nie antwoord nie. Nou het ek weer 'n epos aan hulle gestuur sonder enige sukses: Ek het vir hulle gevra so so my kinders moet nou gestraf word omdat hulle arm ouers het en nie die volle skoolgelde per maand kan betaal nie. Niemand kan my antwoord nie. Nou wonder ek maar net of kan mens dalk moontlik met iemand my kan ****ak met 'n hart want nie op my wil skreeu nie. Maar wat dalk moontlik bereid is om 'n pad saam met my te stap. Meskien moet een van die betrokke mense dalk net my pad kom stap dan kyk ons waar kom hulle uit.

0
Replies (2)
Teneo Online School
Teneo Online School's reply19 Jul 2022, 09:11
Official
Good day Tommy, Thank you for bringing this to our attention, we have noted and sent your feedback through. One of our Support team members will be in touch with you. Have a great day further.
TW
Tommy W's update19 Jul 2022, 11:47
Reviewer Update
Ek wil graag baie dankie se vir Teneo Education dat hulle so vinnig na die tafel toe gekom het om my te help met my probleem ek waardeer dit ongelooflik baie. As alle besighede so vinnig optree soos hulle kan ons 'n baie lang pad stap. Nogmaals jammer dat ek eers so slegte review van julle moes gee maar ek is dankbaar vir julle vinnige terugvoering. BAIE BAIE dankie