AP
ANNA P

1 reviews | Active since Mar 2016

25 Nov 2020, 15:57

XBox series X -'Lost in Transit" but they are out of stock.

Ek is baie ongelukkig oor my bestelling wat nie uitgevoer is nie. XBox series X, moes dit gister ontvang het. Julle het niks laat weet nie en eers toe ek navraag doen is daar gese: Lost in Transit, wat ek nie glo nie, en 'n ander konsultant het gese daar was nie stock nie. Ek het gevra vir 'n replacement order wat julle nie wil doen nie, want die R11 999.00 het nou R14 999.00 geword. a.g.v. hiervan is my vertroue in julle tot niet. Ek het hierdie vir 'n 2de keer op hulle fb blad geplaas, siende dat hulle my vorige een verwyder het.

0
Replies (0)