1 reviews | Active since Feb 2018
ek het vrydag my goed pe taal en nou moet ek nog n week wag vir my items om af geloaai te word by my huis en die goed le van vrydag af by hulle warehouse dit is nie vir my reg om nog n week te wag vir my goed wat ek voor klaar pe taal het nie en hulle het in voor raad van die goed ge haad wat ek bestel het nee ek is nie baie gelukkiig nie en nie die mannier hoe stadig hulle is nie ek gan mar die hoof kantoor ****ak oor dit hulle was nog noot soo stadig gewees nie.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.