AL
Amanda L

1 reviews | Active since May 2017

25 May 2017, 12:23

Waar is my goed???

Ek het 'n item bestel op 09/05/2017 en kon nie die betaling op my selfoon suksesvol voltooi nie, aangesien ek nie my kaartbesonderhede kan verander nie.

Ek het toe op 12/05/2017 'n aanlyn betaling gedoen, met al die regte besonderhede asook die regte verwysingsnommer. Later op dieselfde dag as wat ek die betaling gedoen het, kry ek 'n e-pos wat wys dat my bestelling gekanselleer is.

Na vele e-posse kry ek geen reaksie nie, net 'n bevestiging dat hul my e-pos gekry het.

Ek kry op 18/05/2017 'n e-pos wat wil weet wat ek dink van hul diens...BAD, is wat ek terug laat weet.(Request ********** 1# ********** ).

Geen reaksie nie.

Ek het nou 25/05/2017 gaan kyk of ek weer op daai ''request''e-pos kan iets wys kan word.

Al wat daar sigbaar is...daar staan:

BAD REQUEST IS NOW CLOSED!

Ek is ingeloop en het geld betaal vir 'n produk wat ek nie gekry het nie, maw ek het geld verloor.

Dit is 'n *****-storie, en om te dink, as hul soveel geld by almal wat iets bestel, steel, kan hul miljoene maak in 'n jaar. Kyk of jy enige telefoonnommer in die hande kry, of hulplyn...niks!

Daar is 'n rede daarvoor, WEES GEVAARSKU, AS JY GELD WIL VERLOOR, BETAAL VIR HULLE....JY KRY GEEN PRODUK NIE!

0
Replies (0)